Karoo Mighty Men Conference
Karoo Mighty Men Conference

Karoo Mighty Men Conference

About Karoo Mighty Men Conference

Karoo Mighty Men Conference

Die gemeenskap is waarom alles draai. Ons is ‘n gehegde gemeenskap, ken almal en werk altyd saam aan projekte.

Die plaaslike munisipaliteit geniet baie steun van die gemeenskap, en is behulpsaam met projekte om die dorp skoon en misdaadvry te hou.  Een voorbeeld van samewerking is die Interkerklike Karoo Migthy Men wat jaarliks hier aangebied word.

Dis die enigste Mighty Men Konferensie in die Karoo. Jaarliks lok dit ongeveer 3000 tot 4000 manne. Alle kerke werk saam, om van hierdie geleentheid ‘n sukses te maak.

Contact Karoo Mighty Men Conference

Mobile: 082 857 7839
Send Email
Website Design, Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting