Lormar Horse Breeding in Middelburg
Lormar Horse Breeding in Middelburg

Lormar Horse Breeding in Middelburg

About Lormar Horse Breeding in Middelburg

Lormar Horse Breeding in Middelburg

“Piet van der Merwe is ‘n bekende in perdekringe en ‘n bekende teler van gewone Arabierperde, asook Anglo Arabiere. Die perde word op die veld groot, en nadat hulle gevang word, spesifiek geleer as uithourit-perde. Hierdie Arabiere word uitgevoer na die Midde-Ooste, na Dubai, Qatar en Bahrain.

Arabiere is tussen 6 en 7 jaar oud wanneer hulle uitgevoer word. Die veld in hierdie gebied is baie geskik vir perde, aangesien dit reik is aan minerale wat die bene hard en sterk maak. Piet het al op die plaas ‘n wêreld kampioen geteël, wat in 2005 die wêreldkampioenskap uithourit in Bahrain gewen het, die enigste teler in Suid-Afrika wat dit nog kon bereik.

Jaarliks bied Piet ook twee groot uithouritte op sy plaas aan, waar tot 103 perde al aan een uithourit deelgeneem het.

Contact Lormar Horse Breeding in Middelburg

Contact: Piet van der Merwe
Mobile: 082 558 7944
Website Design, Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting