NEWS • NUUS

Nuus van Middelburg Toerisme

Wanneer jy positiewe terugvoerig van toeriste rakende diens, vriendelikheid en die gevoel van rustigheid ontvang, kan jy trots wees. 

Dis dan met groot trots wat genoem word dat sulke positiewe nuus gereeld ontvang word by die toerisme kantoor in Middelburg.

Een van hierdie boodskappies, lui: “Last month I took Pieter Jacobus Schoombee,85, around Middelburg after 75 years absence.
Saw Herbie and Brenda Newton and went to see Schoombee se klip. Had a lovely milk shake at Green Lemon and stayed at Die Ouberg Guest House.  All lovely.  The memories, the friendliness, the breakfast was all wonderful.  Thank you.
”

Die Karoo Hartland Kunswerk Fest, sal ook weer in 2010 aangebied word, en die Toerisme kantoor is slaggereed om alles in te werp, en die Feeskomitee te ondersteun, om van hierdie geleetheid ‘n groot sukses te maak.  ‘n Verskeidenheid van kunsvorms sal aandag geniet gedurende die fees.

Aandag sal geskenk word aan die noordelike ingang van Middelburg.  Die beplanning vir ‘n “verwelkomingsmuur” word gedoen in samewerking met die Sakekamer en Belastingbelatersvereniging.

Goeie nuus is ook ontvang.  Inligting is ontvang vanaf die kontrakteurs wat verantwoordelik is vir die bou van die KFC in Middelburg.  Die datum waarop bouwerk sal begin, is bekendgemaak as middel Februarie.

 Photos of Africa is n film maatskappy wat nou saam met die Karoo Stigting werk.  Hulle is tans besig in die Cradock – Middelburg omgewing.  Die doel van die projek is om die roetes op film vas te lê en versprei.  Op die oomblik speel die films in 4 en 5 ster (5000) hotelkamers in Kaapstad, Cape TV, PE TV, ‘n TV program. Dit word ook verkoop by Exclusive Books en curio winkels op al die lughawens inSA.  Eienaars van toerisme besighede word genoii om  op die film te wees, het sy vir ‘n oorsig oor kontakbesonderhede, of ‘n minuut advertensie op die film.  Hierdie advertensie kan dan ook jou persoonlike DVD wees wat op ons en jou web tuiste kan kom. 

Bogenoemde inligting is reeds aan alle lede van die toerisme kantoor gestuur, maar indien u wel belangstel, kontak gerus die kantoor vir verdere besonderhede.

Gastehuise en –plase sal ook weer gedurende die jaar 2010 deur die toerisme kantoor besoek word, om op hoogte te bly van veranderinge / verbeterings en sodoende die kwaliteit van diens te verseker.

Product registration with the Eastern Cape Tourism Board continue to grow steadily and a visible increase has been seen in the last few months. The number of registered tourism products is currently standing at 1642. Continued efforts are being made in conjunction with the Development Officers at regional offices and other platforms to invite the industry to register so that every tourism product can enjoy equal opportunities whilst empowering the ECTB with a tourism asset database.

It is all our duty to make sure that the products we deal with are registered on the ECTB database so next time you visit a tourism product in the province, be sure to ask them if they are registered! And if they’re not – let them know how they can register.

Tourism products can either register on the ECTB website (www.ectourism.co.za) or obtain a registration form from ECTB offices.

Posted on 08 Feb 2010 by News Desk
Prof. Doreen Atkinson tree op as spreker


Prof. Doreen Atkinson van die Karoo Ontwikkeling Stigting het interessante inligting oor ariede dele verskaf tydens die vergadering van die Middelburg Karoo Toerisme Buro.

‘n Groot leemte is dat daar geen universiteit in die Karoo wat byna helfte van Suid-Afrika se oppervlakte beslaan, is nie.

Karoo desert tourism destination
Daar is ‘n webwerf vir die droë streke geskep. Dit het tyd geword om tot aksie oor te gaan en vir ander die nodige inligting te gee. Elkeen het ‘n ander idee.
Read more...
Posted on 23 Sep 2009 by News Desk
Middelburg Karoo Toerisme se jaar was besig
In haar voorsittersverslag het Riana Southey genoem dat die jaar op ‘n hoë noot afgeskop het. Die Karoo Hartland Kunste Werkfest was van 24 – 28 September 2008.

Sonnett Olls was aan die hoof van kunsbyeenkomste.
Toerisme borg die Coenie de Villiers Konsert, Kleu’s Garage borg sy reiskostes.
Vanjaar se fees is aan die seisoene gekoppel.
Herfs: 1 – 3 Mei : Skilder en digkuns;
Winter: 3 – 5 Julie : Landbou en Agri-toerisme;
Lente: 4 – 6 September : Kos en Kruie;
Somer: 13 – 15 November – Fotografie en sterre.

Die fees het onder andere ‘n dagtoer in verband met Agri-toerisme, ‘n kosdemonstrasie vir student se ma’s met die tema Indiese kookkuns ingesluit.
Read more...
Posted on 23 Sep 2009 by News Desk





  • Home Page
  • Where we Are
  • Where to Stay
  • What to See
  • Back in Time
  • What to Do
  • Have you Ever...
  • Function Venues
  • Eating Out
  • Agriculture
  • Events
  • News/Nuus
  • Culture
  • Businesses
  • Photo Gallery
  • Links
  • Contact Us
 
 
 
Middelburg Karoo, South Africa
Middelburg Karoo in the Eastern Cape of South Africa
Latest News :: Events :: Schools News/Skole Nuus
 
 
Home Page | Where we Are | Where to Stay | What to Do | Back in Time | Activities
Have you Ever... | Function Venues | Eating Out | Agriculture | Events | Culture | Businesses | Links | Contact Us
All contents Copyright © Middelburg Karoo Tourism :: Tel: + 27 (0)49 842-2188 :: E-mail:
Web Design and Hosting by Linx Africa :: Date uploaded: 12 October 2001: Updated: 10th March 2010