ACVV MIDDELBURG - WINTERHOOP PROJEK

Go Back

Date: Monday, 1st June 2020 to Tuesday, 30th June 2020

Dis nou Junie maand en weer tyd om jou kas reg te pak vir die winter. Dis tyd om seker te maak dat daar nie ekstra klere hang wat jy nie meer gebruik nie.  Dalk het iemand die verlore jas wat al jare in jou kas hang werklik nodig.  Help die ACVV en bring jou oortollige klere na hulle kantoor in Loopstraat.

Kontak die ACVV kantoor by 049 842 1938 vir meer inligting oor hulle WINTERHOOP PROJEK.

© Middelburg Tourism - 2020 | Links | List / Manage Your Business | ACVV MIDDELBURG - WINTERHOOP PROJEK

Website Design and Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting