ACVV MIDDELBURG - FONDSINSAMELING

Go Back

Date: Friday, 3rd July 2020

Kom ondersteun die fondsinsameling projek vir Middelburg ACVV.  Vandag het alle huisvrouens 'n blaaskans en kan 'n heerlike eetmaal bestel word by die ACVV kantoor. 
Dit is belangrik om voor die tyd die ACVV kantoor te kontak vir jou bestelling.  Aflewerings word gedoen aan besighede. Idividue kom haal self hulle kospakkies by die ACVV kantoor.
Roosterkoeke en gevulde roosterkoeke, vetkoeke, pannekoek en worsbroodjies met boerewors is van die items wat bestel kan word. 
Kontak 049 842 1938 vir jou bestelling.

© Middelburg Tourism - 2020 | Links | List / Manage Your Business | ACVV MIDDELBURG - FONDSINSAMELING

Website Design and Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting