ATKV Grendel-Giggel

Go Back

Date: Wednesday, 4th November 2020
Time: 18:30

Oud Middelburger Ilne Fourie en die ATKV bied aan 'n eenman vertoning Grendel-Giggel.

 

Kom geniet die aand saam met Ilne Fourie en die ATKV by die Boonste NG Kerk, Woensdag 4 November 2020 om 18:30.

Kaartjies is beskikbaar by GDE Leather : Volwassenses R30 / Kinders R10