KUNS IN DIE KAROO

Go Back

Date: Saturday, 8th February 2020
Time: 09:00

Kom skilder granate stap vir stap saam met kunstenaar Annari Oosthuizen

DATUM EN TYD: Saterdag 8 Februarie @ 9:00 - 13:00 // WAAR: Driekwartblou Gastehuis, Gariep

R350 pp sluit alle kunsmateriaal, geraamde canvas, akriel verf en demonstrasie in. // R100 pp vir die verversings en middagete

Beginners welkom!

Bespreek teen 30 Januarie (Whatsapp) Annari Oosthuizen 0846030354 of Carina vd Walt 0825787622