NG KERK MIDDELBURG - SNOEKFEES

Go Back

Date: Thursday, 4th June 2020 to Saturday, 6th June 2020

Dit is nie aldag wat Weskus snoek op jou karoostoep beskikbaar is nie.  Die naweek saam met Wellington beloof weereens om 'n onvergeetlike naweek te wees.  Voorkom teleurstelling en plaas jou bestelling vroegtydig by die NG kerkantoor.  (Bestellings vir snoek is oop vanaf Meimaand.)

DONDERDAG: WYNPROE AAND

VRYDAG: PRODUKTE WORD VERKOOP

SATERDAG: SNOEKETE

Kontak die kerkkantoor vir meer inligting rakende bestellings en besprekings.

049 842 2357 / ngkerkkaroo@gmail.com

© Middelburg Tourism - 2020 | Links | List / Manage Your Business | NG KERK MIDDELBURG - SNOEKFEES

Website Design and Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting